Previous
Next

 

RACING QUOTES:  “Speed has never killed anyone, suddenly becoming stationary… that’s what gets you.” ― Jeremy Clarkson

 

 National_Qualifier_1_2017.jpg

Projek_Naaste_Liefde.jpg

 

 

Tygerberg Raceway

Projek:  Naaste liefde

Saterdagoggend , 11 Maart  is projek Naaste Liefde afgesluit met n oggendtee by Huis Ravenzicht, Kraaifontein. Dit is die te huis vir bejaarde mense in Kraaifontein. Tygerberg Raceway het Januarie die projek geloods, waar drywers en publiek gevra is om n bydrae te maak in die vorm van toiletware, ten bate van elke te huis inwoner.

Groot was ons verbasing met die bydraes wat ingestroom het.  Dit was duidelik dat hierdie projek  baie groter is as wat ons verwag het.  n Oggendtee is gereel by Huis Ravenzicht onder leiding van Tygerberg Raceway Bestuur.  Die oggend is  bygewoon deur Chris, Christelle & Minka Liebenberg, Marius, Luzett & Justin Brink, Steve & Maria  Anderson, Jan & Wilinda Mostert,  Petrus Hanekom asook Abri & Stiaan de Bruin.  

Die oggend het afgeskop met eetgoed wat deur ons TR –span aan die inwoners uitgedeel is. Dit was duidelik dat almal die soet & sout eetgoed baie geniet het! Elke inwoner het n nommer ontvang en daar is met groot opgewondenheid begin met n “lucky draw”’. Elke inwoner het n geskenkie ontvang wat onder meer boeke, Bybels, bybelhouers, DVD’s, paaseiers en vele meer ingesluit het.

Ons twee ywerige helpers, Minka en Stiaan het na die “lucky draw” begin om die opgemaakte toiletware boksies uit te deel.  Elke boksie het die volgende items bevat: tandepaste, tandeborsel, lap, seep, sjampoe of room, sneesdoekies ens.  Die dankbaarheid en glimlaggies van elke inwoner het harte geraak.  So jammer al die bydraers kon dit nie beleef nie. Dit sal voortaan n jaarlikse instelling wees, as n gebaar van liefde vir jou naaste en dankbaarheid! Tygerberg Raceway wil vir elke drywer – familie en publiek baie dankie se vir jul bydraes. Julle het  n verskil gemaak !

   

ATTENTION ALL MEMBERS!!

2017 DO4SA Rules & Regulations -  Under Info/Member Info update was done.

 

DO4SA dates on right side of panel

 

 NEWSTygerberg Raceway members, business, sponsors & public:

 

do4sa logoTygerberg Raceway hosted the DO4SA National event on 30 November 2013, where-after the South African Champions were crowned. This will be the ONLY recognised SA Championship in South Africa for Dirt Oval Track Racing in 2013, ratified by MSA, SASCOC and the Dept Sport & Recreation. Any other claim by a competitor to be the South African Champion (or SA1) will, therefore, be fraudulent or a misrepresentation (like a false license plate on a road-car which is not registered on the E-Natis system). To be a South African Champion (SA1), your result needs to be registered with the relevant authorities, which will be the case following this prestigious DO4SA event.  

 

 

Protea LogoWe are proud to announce the International events taking place on the 8th February 2014 (for the 2.1 modifieds), the 15th February (for the Hotrods) and March date still to be determined for the Late Models. After each event, the results will determine which competitors receive their Protea Colours for Motorsport. This is the highest achievement possible in Motorsport in South Africa, and we are proud to be in a position to offer you this opportunity.

 

 

 

 

WP LogoThe Regional events to be competed in at the various DO4SA-affiliated clubs in 2014 will determine which competitors receive their Regional Colours (WP, EC, OFS, etc). We are proud to have reached the point in our sport where Regional Colours will once again become a reality. 

 

 

 

Recent Tygerberg Raceway Facebook Posts

 

DO4SA Club Calender

 

 

25 Mar'17 - George

25 Mar'17 - Bloem

1 Apr'17 - TRW

1 Apr'17 - Victory

1 Apr'17 - Bloem

8 Apr'17 - Mega Oval

8 Apr'17 - Border

8 Apr'17 - Vryburg

22 Apr'17 - TRW

29 Apr'17 - George

29 Apr'17 - Bloem

06 May'17 - Victory

06 May'17 - Border

06 May'17 - Kimberly

06 May'17 - Springbok

13 May'17 - TRW

13 May'17 - Oudtshoorn

27 May'17 - Bloem

27 May'17 - George

03 Jun'17 - Victory

03 Jun'17 - Kimberly

03 Jun'17 - Springbok

10 Jun'17 - Mega Oval

10 Jun'17 - Bloem

17 Jun'17 - Oudtshoorn

17 Jun'17 - Border

24 Jun'17 - Vryburg

01 Jul'17 - George

01 Jul'17 - Victory

08 Jul'17 - Border

08 Jul'17 - Bloem

15 Jul'17 - Oudtshoorn

22 Jul'17 - Vryburg

05 Aug'17 - Victory

05 Aug'17 - Border

05 Aug'17 - Springbok

12 Aug'17 - George

26 Aug'17 - TRW Practice

02 Sept'17 - Victory

02 Sept'17 - Border

02 Sept'17 - Springbok

02 Sept'17 - Oudtshoorn

02 Sept'17 - Bloem

02 Sept'17 - TRW

23 Sept'17 - Bloem

23 Sept'17 - George

23 Sept'17 - Nationals

30 Sept'17 - Springbok

07 Oct'17 - Border

14 Oct'17 - Victory

14 Oct'17 - Kimberly

21 Oct'17 - George

21 Oct'17 - TRW

28 Oct'17 - Bloem

04 Nov'17 - Victory

04 Nov'17 - Border

04 Nov'17 - Springbok

04 Nov'17 - Kimberly

11 Nov'17 - George

18 Nov'17 - TRW

18 Nov'17 - Vryburg

18 Nov'17 - Bloem

02 Dec'17 - Bloem

02 Dec'17 - Vryburg

02 Dec'17 - TRW

09 Dec'17 - Border

15 Dec'17 - George

16 Dec'17 - George

26 Dec'17 - Victory

27 Dec'17 - Victory

 

do4sa400

Chris Liebenberg het die regte van Dirt Oval Racing by MSA bekom en DIRT OVAL 4 SA tot stand gebring.

 

Al die bestaande MSA grondbane (dirt oval) val nou onder DIRT OVAL 4 SA en sal net soos MSA en WOMZA hulle lede se wedren belange hanteer.

 

Kliek hier vir meer besonderhede.

 


info
To contact our Organisers, please click here for their details

Tygerberg Raceway on YouTube